Ek weet, ek weet. Ek het die blog vreeslik afgeskeep. Met die skrywery vir die Lekkerbekkie kom ek net nie by dit uit nie. Wel ek het besluit ek gaan vir julle my Lekkerbekkie rubriek hier laai. So julle gaan ten minste elke maand 3 stukkies kry om te lees.
Skies, dat julle nou op een slag ‘n hele hope van die oues gaan kry. Lekker lees.