Ek het die oulike idee gesien en besluit van nou af gaan ons elke jaar een vir die 2 rakkers doen. Dit gaan eendag so lekker wees om terug te kyk na al die foto’s!
Ek is 5!
Manewales
Ek is 'n ma van 3 woelige spruite wat graag al hul manewales met julle deel. Hulle bring elke dag 'n tikkie sonskyn in my lewe. Kom volg gerus ons avonture op die tuisonderwys pad. Laai gerus van my gratis drukstukke af vir persoonlik gebruik. Of loer in op die produkte blad na wat ek alles smous.
Soek
Argief
Categories
Top Artikels & Bladsye
Handige boeke oor tuisonderrig en kinders groot maak
Ander Afrikaanse blogs oor tuisonderrig
Blog Stats
- 332 882 hits