Leeslys van ‘n 13-jarige seun

Ten spyte van ons boeke krisis in 2020 het ons knaap 147 boeke (76 Afrikaans en 71 Engels) gelees. Genadiglik het hy die Tom Swift reeks ontdek wat gratis eboeke is, want sonder die weet ek nie hoe ons deur die grendelstaat sou kom nie.

Die reeks was dan ook sy gunsteling boeke in Engels die jaar. Hy het 26 boeke uit die reeks gelees en het nog ‘n paar oor. Hy verkies egter nog regte boeke, so het eers die e-boeke weg gepak, toe ons weer boeke kon begin uitneem by die biblioteek. Hy het ook ‘n resensie oor die reeks geskryf.

Sy gunsteling Afrikaanse boeke vir 2020 was Taman van die oerwoud deur WS Sutherland, 20,000 myl onder die see deur Jules Verne en Simon van Garderen se boeke, Christo de Lange – Leerling Vlieenier en Christo de Lange – Vegvlieenier.

Die volledige lys van die boeke wat hy in 2020 gelees het was:

In Afrikaans:
1. Kuifie: Bestemming maan – Herge
2. Kuifie: Verkenners op die maan – Herge
3. Kuifie: In die land van swart goud – Herge
4. Jamie en Sebastiaan en die storiemol – Martie Kruger en Martie Preller
5. Taman van die oerwoud – WS Sutherland
6. Agent Snoet en die Windlawaai – Francois Bloemhof
7. Agent Snoet en die Groen Genugtig – Francois Bloemhof
8. Genadelose vyand – Lourens Oberholzer
9. Vrees in die vierde dimensie – Allen Sharp
10. Die seeboek van die sonderkossers – Jan Rabie
11. Die skat van Carlos Da Costa – Rudi Venter
12. Karel Kameleon en die Towerdrankie van Professor Borrie – Dhooge
13. Karel Kameleon en die Geheime Tempel – Dhooge
14. Agent Snoet en die Hondelewe – Francois Bloemhof
15. Totdat die skaduwees oorwaai – Forona Bosmann
16. Hart van Java – ID du Plessis
17. Die Stellalander – HS van Blerk
18. Avonture in die Cederberge – Kowie Rossouw
19. Onheil in die Kuiseb – Doc Immelman
20. Die Edelvalk van Donderkruin – HS van Blerk
21. Gerrie en die smokkelaars
22. Robbie maak moles – Joey G van Niekerk
23. Speurder Robbie – Joey G van Niekerk
24. Die laaste superkrok – Ida Bester-Grabe
25. Gampietjie – Topsy Smith
26. Gampietjie en die vlugteling – Topsy Smith
27. Gampietjie op Gansville – Topsy Smith
28. Professor Frisko se penarie – Corlie Putter
29. 20,000 myl onder die see – Jules Verne
30. Die rooikatte word speurders – Tonie Roux
31. Anderkant die horison – Herman Steytler
32. Leon die lokvink – Pieter Delport
33. Die verklikker – Marilee McCallaghan
34. Sending Reijger – Rocco van Schalkwyk
35. Nag van die seewolf – Jan Combrink
36. Donkermaan oor die kasteel – Louis van Rooyen
37. Dood is ‘n storie – Frans Fourie
38. ‘n Reeks ongelukkige gebeure: Die Reptielkamer – Lemony Snicket
39. Meneer Ghong en Napoleon – Jan Combrink
40. Vlug vir ‘n gedrog – Jan Combrink
41. Berg van Geheime – Pieter Pieterse
42. Slagters van die Limpopo – Pieter Pieterse
43.Om ‘n kierie te keer – Pieter Pieterse
44. Die Soektog – Doc Immelman
45. Smokkelaars in die nag – Pieter Pieterse
46. Die tuiskoms van Zack Becker – Doc Immelmal
47. Woestyndiamante – Clive Poole
48. Blits – Doc Immelman
49. Ruwestrand – ID Lamprecht
50. Die vaart van die Orion – JN Roux
51. Die Grys Koedoe – PG. Hendriks
52. Die Gyselaar – Anne Holm
53. Die Groot Maroelas – Doc Immelman
54. Skoenlappers vlieg voor brekfis – Prevot van der Merwe
55. Gary se wilge-avontuur – Kay Esnouf
56. Kies jou eie avontuur: Jou kodenaam is Jona – E Packard
57. Miekel die koerantjoggie – Hester Heese
58. Die wilddief van skuilvallei – Alix Prettejohn
59. Asterix en die feesmaaltyd – Goscinny
60. Kuifie en die Pikaro’s – Herge
61. Asterix en die gote – Goscinny
62. Asterix en Cleopatra – Goscinny
63. Sy naam is Seekat – Jasper M Cloete
64. Skokvlug – John Coetzee
65. Die ligblou kano – Jac J Brits
66. Christo de Lange – Leerling Vlieenier – Simon van Garderen (lewende boek oor vliegtuie)
67. Kuifie: Die tempel van die son – Herge
68. Kuifie: Vlug 714 na Sydney – Herge
69.James en die Reuse perske – Roald Dahl
70. Christo de Lange – Vegvlieenier – Simon van Garderen (lewende boek oor vliegtuie)
71. Vin: Die virusjagter – Jeanine Henning
72. Agon en die donker planeet – John Coetzee
73. Lennet en die Geheimsinnige Meneer T – Luitenant X
74. Lennet Teen die Swart Dood – Luitenant X
75. Drie Loop Saam – Kowie Rossouw
76. Lafras Cuyper: Kanonnier – Karl Kielblock

En Engels
1. The adventures of Sherlock Hound: Hound in the Highlands – Brenda Sivers
2. The adventures of Sherlock Hound: The Case of the Baffling burglary – Brenda Sivers
3. Paws for thought – Neville Crine
4. Yound Bond: Blood Fever – Charlie Higson
5. Chicken Mission: The Mystery of Stormy Island – Jennifer Gray
6. Tintin: The red sea sharks – Herge
7. Tintin: The Calculus affair – Herge
8. Young Bond: Double or Die – Bond is back – Charlie Higson
9. Young Bond: Silverfin – A James Bond Advernture – Charlie Higson
10. Outlaw – Michael Morpurgo
11. Young Bond: HurricaneGold – Charlie Higson
12. Young Bond: By Royal Command – For king and country – Charlie Higson
13. All the wrong questions 4: Why is this night different from all other nights – Lemony Snicket
14. Yakari and the Beavers – Derib and Job
15. Papyrus: The Rameses’ Revenge – de Gieter
16. House of Robots: Robots go wild! – James Patterson and Chris Grabenstein
17. A boy and a Bear in a Boat – Dave Shelton
18. Treasure Hunters – James Patterson and Chris Grabenstein
19. Astrix and the soothsayer –
20. Astrix, Obelix and Co. –
21. Tom Swift and His Motor Cycle
22. The mutiny on board HMS Bounty – William Bligh
23. Captain Cobwebb’s cobra – Gordon Boshell
24. Tom Swift and His Motor Boat
25. Tom Swift and His Airship
26. Tom Swift and His Submarine Boat
27. Tom Swift and His Electric Runabout
28. Tom Swift and His Wireless Message
29. Tom Swift Among the Diamond Makers
30. Tom Swift and His Sky Racer
31. Tom Swift and His Electric Rifle
32. Tom Swift in the Caves of Ice
33. Tom Swift in the City of Gold
34. Tom Swift and His Air Glider
35. Tom Swift in Captivity
36. Tom Swift and his wizard camera
37. Tom Swift and his great search light
38. Tom Swift and his great cannon
39. Tom Swift and his photo telephone
40. Tom Swift and his aerial warship
41. Tom Swift and his big tunnel
42. Tom Swift in the land of wonders
43. Tom Swift and his war tank
44. Tom Swift and his air scout
45. Tom Swift and his undersea search
46. Tom Swift among the fire fighters
47. Tom Swift and his electric locomotive
48. Tom Swift and his flying boat
49. Race against time: Revenge in the silent tomb – JJ Fortune
50. Purnell’s Book of Spy stories – Purnell
51. The Magic Finger – Roald Dahl
52. Asterix and the Roman Agent – Goschinny
53. Asterix and the Soothsayer – Goschinny
54. Asterix and Caesars Gift – Goschinny
55. Asterix, Obelix and Co. – Goschinny
56. Asterix in Belgium – Goschinny
57. Asterix and the Great Divide – Goschinny
58. Asterix and the Black Gold – Goschinny
59. Asterux and the magic carpet– Goschinny
60. Asterix and the Secret Weapon – Goschinny
61. Asterix and Obelix all at sea – Goschinny
62. Asterix and the actress – Goschinny
63. Asterix and the class act – Goschinny
64. Asterix and the falling sky – Goschinny
65. Asterix & Obelix Birthday – Goschinny
66. Asterix conquers America – Goschinny
67. Asterix versus Caesar – Goschinny
68. How Obelix fell – Goschinny
69. Operation Getafix– Goschinny
70. The first Asterix Frieze– Goschinny
71. The Twelve tasks of Asterix – Goschinny

Categories: Graad 7, Ons lees | Sleutelwoorde: , , , | Lewer kommentaar

Artikel navigasie

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

<span>%d</span> bloggers like this: