Kunstenaar
Ellard is mal oor kunsprojekte, maar hy’t gewoonlik nie die geduld om iets ordentlik te doen nie. Deesdae gaan dit al baie beter en ek wil...
Ellard is mal oor kunsprojekte, maar hy’t gewoonlik nie die geduld om iets ordentlik te doen nie. Deesdae gaan dit al baie beter en ek wil...
Ai, ek is al ewig besig om vinnig die kinders se sê-goed op stukkies papier neer te skryf. Dit lê al die wêreld vol, maar raak...
Gister was die eerste dag van herfs en verseker ‘n dag om te onthou. Al was dit ‘n bloedige warm begin van herfs (maksimum was 37.7...
Ellard en Salomie het vir hulle ‘n lieflike modderpoel geskep in een van die akkers. Die 2 geniet die mors nou vreeslik. Hoe ek hulle nou...
Salomie is nie meer baie gek oor die doek nie. Sy wil met mag en mening ‘n pantie dra. Gelukkig het ons die 2 “potty training”...
Gisteraand wou Ellard maar net nie tot ruste kom nie. Teen 10 uur het ek en hy toe dik stukke gelê en praat in sy bed....
Jaco het die kinders begin leer om “Askies mense” te sê deur met hulle te speel dat iemand ‘n wind breek of los. Ongelukkig het dit...
Ellard het oor die vakansie begin hand uit ruk. Hy het die aller verskriklikste woede uitbarstings begin kry. Niemand kon met hom huis hou nie. Dit...
Salomie begin nou so stelselmatig leer om te tel. Dis nogal ‘n storie as jy tweetalig groot word. Op die oomblik gaan die tellery so: “One,...
Ek is steeds verbysterd dat Salomie oor 5 dae al 21 maande oud is. Daar het die laaste ruk ‘n woord ontploffing in die huis plaas...