Leeslys van ‘n 14-jarige seun
Ons knaap is beslis ‘n meer gebalanseerde leser as sy sus. Hy geniet dit om te lees, maar kla gereeld dat daar teveel ander dinge is...
Ons knaap is beslis ‘n meer gebalanseerde leser as sy sus. Hy geniet dit om te lees, maar kla gereeld dat daar teveel ander dinge is...
My 12 jarige het weer laas jaar ‘n storm los gelees. Natuurlik was daar volgens haar nie genoeg tyd vir lees nie. Terwyl ek reken sy...
Met my wiskunde bondel van 34 produkte wat ingesluit is in Oolfant se Januarie promosie het ek dit goed gedink om bietjie inligting te gee oor...
Ek is baie agter om alles te deel wat ons laas jaar gedoen het. Hopelik kom ek nog daarby uit. Verlede jaar was ek baie besig...
Hierdie jaar kry julle weer net ‘n blitsige kykie na ons jaar wat verby is.
Soos elke jaar het ons weer heerlike boeke gelees die jaar. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2020, 2019, 2018, 2017,...
Oolfant se Swart Vrydag Promosie help jou hierdie jaar met ‘ʼn reeks produkte om jou eie leerplan saam te stel! Dit sluit ‘n heerlike 32-in-1 Somme(r)...
Die vorige week is ek by ‘n wiskunde opleiding sessie en die ding waaroor die laerskool onderwysers die bekommerdste was is kinders se spelling! Hulle ondervinding...
Dikwels is een van die eerste dinge wat nuwe tuisskoolouers oor wonder, wat hul kinders als moet leer. Hoe verseker hulle dat hul kind eendag weer...
Soos hul sê agterosse kom ook in die kraal. 2020 voel soos eeue terug en ek kom nou eers daarby uit om ons hoogtepunte van die...