Ons 2018 hoogtepunte
Ek het lank gewik en weeg of ek die jaar ons hoogtepunte moet deel. Ek het net met te veel moedelose ma’s gepraat wat voel hulle...
Ek het lank gewik en weeg of ek die jaar ons hoogtepunte moet deel. Ek het net met te veel moedelose ma’s gepraat wat voel hulle...
Presies 2 jaar (op die dag) na ons vir Kolle die kolgans gevind het het ons weer ‘n kolganskuiken gekry. Die keer was dit nie ek...
As mens begin met tuisonderwys, of dit nog oorweeg, moet jy gereeld hoor dat tuisskolers nie leer om te kompeteer in die regte wêreld nie. Dat...
Die geskiedenis leer ons dat die mensDOM ‘n ewige stryd het om balans te vind. Ons wipplank van die een ekstreem na die ander sonder om...
Met die nuutste PIRLS verslag uit wat gevind het dat amper 4 uit elke 5 tienjariges nie met begrip kan lees nie is almal weer in...
Ons jaar het weer afgeskop met ons nuwe jaar vieringe.
Een van die eerste dinge wat nuwe tuisonderwysgesinne aanbeveel word om te doen is om ‘n lysie te maak van hoekom hulle besluit het om tuisonderwys...
Die grootste hoogtepunt van my jaar is dat my oudste 2 kinders die wonder van lees ontdek het. Hulle is 7 en 9 en alhoewel hulle...
Die laaste 9 weke het ons ‘n kuiergas. Baie meer soos ‘n nuwe lid van die gesin, maar realiteit is dat hy iewers groener weivelde gaan...
Tegnologie het so ‘n groot deel van ons lewe geword dat dit goed is om stil te staan en te dink hoe ons dit benut en...