Alles in ‘n dag

0

Resensie: Ontdek kos saam met NUK

Ek was nog altyd mal oor NUK se produkte. Toe ek dus hoor dat NUK ‘n splinter nuwe reeks produkte op die mark het en dat ek en Nien die voorreg gaan hê om van dit op die proef te stel, was ek vreeslik opgewonde. Dit het behoorlik soos ‘n verjaarsdag gevoel toe die pakkie, ewe mooi in ‘n NUK sak, hier af gelewer is. Ek moet net noem dat ek gek is oor hul verpakking. Geen mooi prentjie buite op ‘n boksie wat jou teleurgestel laat as jy dit eers oop gemaak het nie. Al die verpakking is deursigtig en jy kan duidelik sien wat jy gaan kry nog voor jy dit oopgemaak het.

4 October 2014
Read more
4

2de Gesin Spele

Twee jaar terug tydens die Olimpiese Spele het ons ons eerste Gesins Spele gehad. Die jaar was dit weer tyd vir die Statebond Spele en ons het...

24 August 2014
Read more