Gratis Produkte

Laai af: Getal van die dag

50tig bordspeletjie:50tig kaart speletjie

“Agomagraph” – 2 prente in een. Vou soos ‘n konsertina om van elke kant ‘n ander prent te sien

Prent 3
prent b

Die idee is om te kyk hoe vinnig en/of akkuraat ‘n kind 10 somme op ‘n slag kan doen. Dit is vir kinders wat van kompetisie hou en graag hul eie tyd wil verbeter. BAIE BELANGRIK – moet asseblief nie die gebruik as jy ‘n kind het wat reeds angstig is oor wiskunde nie!!! Wiskunde angs (Maths anxiety) is een van die groot dinge wat kinders in wiskunde pootjie en spoedtoetse is dikwels die begin van die probleem. Moet ook nie aanhou om dit te gebruik as jy sien jou kind raak angstig daaroor nie.

Soek en vind 2
soek en vind
Optel aftrek

Laai gerus die 149 verse oor vrees nie wat ek gevind het af. Ek gebruik dit ook in die kinders se Bybelstudie en omdat hulle tans besig is om vasteskrif te leer het ek 25 van die verse  vir hulle gedruk as skrif oefeninge. Dis ongelooflik hoeveel makliker dit vir kinders is om die verse deel van hulle te maak. Of laai die drukskrif (skrif oefeninge Bybelteks) af.

vrees nie

As julle ons gans inkleurprente in “Kolle Kuiken kry ‘n gesin”  geniet het is hier nog ‘n paar nuwes van Doempies.

 
 

Lente Pret bevat 5 bladsye om in te kleur en na te trek.

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: