Kopkrappers

Sou u belangstel om ‘n bestelling te plaas, vul asb. die bestelvorm in wat in die katalogus gevind kan word en stuur dit saam met u bewys van betaling, aan my by info@lomi.co.za. Vind asb. die Bankbesonderhede op die bestelvorm.

Dino Raaisels en Kop-krappers bevat 14 raaisels, logika en perseptuele probleme, almal rondom ‘n dinosourus tema vir die jongspan. Kom krap saam kop.

Prys: R11

Dino voorbeelde

Reëndag Kop-krappers en logika speletjies bevat 9 raaisels, logika en perseptuele probleme om die jongspan besig te hou op reendae. Kom krap saam kop.

Prys: R8

Reendag

Advertisements

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: