Lente Pret-pakke

Elke Lente Pret-pak bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad R tot 3, onderskeidelik . Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen.

Prys: R9 elk

Sou u belangstel om ‘n bestelling te plaas, vul asb. die bestelvorm in wat in die katalogus gevind kan word en stuur dit saam met u bewys van betaling, aan my by info@lomi.co.za. Vind asb. die Bankbesonderhede op die bestelvorm.

 

Lente Pret Graad R bevat optel en aftrek binne 10, tel, patrone en na-trek oefeninge.

voorbeelde

Lente Pret Graad 1 bevat optel en aftrek binne 20, groter as, simmetrie, grafieke, vorms, meting en ‘n woordsoek en skrifoefening.

Spring 1 examples

Lente Pret Graad 2 bevat optel en aftrek binne 50, getal rangskikking, simmetrie, grafieke, breuke, 2- en 5-maaltafel en ‘n woordsoek

Lente graad 2 vb

Lente Pret Graad 3 bevat optel en aftrek binne 100, getal rangskikking, grafieke, breuke, 2-, 3-, 4-, en 5-maaltafel en ‘n woordsoek.

lente graad3 vb

Advertisements

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: