Description
Voeg asseblief die item in jou mandjie as jy fisiese produkte nie self kan af haal nie en dit via Pudo of Paxi wil laat aflewer by jou naaste Pudo of Paxi afhaal punt in Suid-Afrika. In die nota deel voeg asseblief by of jy van Pudo of Paxi wil gebruik maak. Voeg jou kontaknommer en Pudo / Paxi afhaal punt se besonderhede by.
Reviews
There are no reviews yet.