Ridder en Prinses Pret-Pakke

Sou u belangstel om ‘n bestelling te plaas, vul asb. die bestelvorm in wat in die katalogus gevind kan word en stuur dit saam met u bewys van betaling, aan my by info@lomi.co.za. Vind asb. die Bankbesonderhede op die bestelvorm.

 

Ridder en Prinses Pret-pakke bevat elk 8 aktiwiteite vir graad 4. Die twee pret-pakke se aktiwiteite is dieselfde, die tema verskil net om dit meer geskik te maak vir seuns of dogters. Dit bevat optel en aftrek, maalsomme, ‘n grafiek, breuke, patroon ontwikkeling, posisie in ‘n rooster, omtrek en oppervlak aktiwiteite.

Prys: R8 elk

Ridder graad 4

Prinses graad 4

Advertisements

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: