Somme(r) pret het ontstaan, omdat my kinders mal is oor somme maak op ‘n prettige manier. Maar vinnig verveeld raak met eentonige werksblaaie. Ek het toe begin om vir hulle aktiwiteite in Afrikaans te skep.
I’ve also started translating the activities into English.
Volg ons vordering gerus op facebook
Follow us on facebook for the latest developments
Sou u belangstel om ‘n bestelling te plaas, voltooi asb. die aanlyn bestelvorm of voltooi die bestelvorm wat in die katalogus gevind kan word en stuur dit saam met u bewys van betaling, aan my by info@lomi.co.za. Vind asb. die bankbesonderhede op die bestelvorm.
For orders please download the catalogue and complete the order form (last page). Orders can be sent to info@lomi.co.za
Produkte / Products
Op die skakels is voorbeelde van wat in die verskillende produkte is / On the links are examples of what the different products contain.
Bilingual Packs marked in purple. Other products available in either Afrikaans or English