My boekwurm gee my kopsere om genoeg en geskikte leesstof vir haar op te spoor. Ek gedink sy gaan by die 300 boeke uit kom vir 2019, maar die biblioteek wat oor die feestyd toe was het die remme aangeslaan en sy het geëindig met 292! boeke. Ongelukkig is al die boeke nie ewe heilsaam nie en is daar beslis ‘n paar op die lys wat ek nie dink noodwendig aan te beveel is nie. Lees voort
Posts Tagged With: 10 jaar
Leeslys van ‘n 10-jarige dogter
Categories: Graad 4, Ons lees, Uncategorized
Sleutelwoorde: 10 jaar, leeslys, leeslys vir meisies
1 Kommentaar
Leeslys van ‘n 10 jarige seun
Kinders is so verskillend, ook wat hul lees vermoë en belangstelling in boeke aanbetref. Maar dalk gee die tog vir ander idees vir moontlike leesstof.
Hier is die Afrikaanse boeke wat ons 10 jarige knaap die jaar gelees het. Hy’s ‘n laat leser wat ontpop het in ‘n knaap wat nie genoeg kan lees nie. Ek kan nie dink dat daar ‘n tyd was wat ek bekommerd was oor sy lees vermoë nie. Lees voort
Categories: Graad 4, Ons lees, Uncategorized
Sleutelwoorde: 10 jaar, lees, seunsboeke, tuisonderwys
3 Kommentaar