Posts Tagged With: infused water

Geurige water

Dis somer en heerlik warm. Saam met dit is ek altyd opsoek na ietsie koel om te drink. Sap is heeltemal te soet na my smaak en alhoewel ek altyd baie water drink, bly dit vir my ‘n straf. Wel die somer is my nuutste gier geurige water (of soos die Engelse sê  “infused water”). Hoekom ek dit nog nooit probeer het nie weet nugter?! Dis so ‘n verfrissende heerlikheid.

201510 Lees voort

Categories: Bak en brou | Sleutelwoorde: , | 2 Kommentaar

Blog at WordPress.com.