Posts Tagged With: wiskunde aversie

Wiskunde aversie of angs

Met kinders wat nou tuis is en ouers wat baie meer nou by hul leer betrokke is sien ek soveel meer ouers wat bekommerd is omdat hul kind wiskunde angs het of so ‘n aversie vir wiskunde het dat hulle weier om enige vorm van wiskunde te doen (selfs om ‘n wiskunde speletjie te speel!).

Hoe begin mens om die kinders te help? Veral omdat wiskunde probleme so ‘n komplekse storie is. Daar is net SO BAIE plekke waar iets fout kon gaan. En die langtermyn gevolge is rampspoedig. Lees voort

Categories: Uncategorized, wiskunde | Sleutelwoorde: , | Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.