Description
‘n Gimnastiek joernaal vir artistiese gimnaste (WAG). Die joernaal bevat 55 bladsye om jong gimnaste te inspireer en boek te hou van hul jaar. Geskep om in A5 formaat te druk en bind. (As jy dit self druk, druk bloot 2 bladsye per bladsy en sny/knip middeldeur)
Inhoud:
– Wie ek is
– Doelwitte vir die jaar
– Woordsoek
– 17 joernaalbladsye om op te skryf met motiverende boodskappe en gimnastiek aanhalings (aanhalings in oorspronklike Engels) – Die 17 bladsye kan meer as een keer gedruk word om meer plek vir inskrywings te maak
– My Gimnastiek punte – plek om 9 kompetisies se punte neer te skryf en te reflekteer oor wat goed was en waaraan nog werk gedoen moet word
– ‘n Opsomming van die seisoen se kompetisiepunte
– 6 Motiverende inkleurbladsye
– 3 doolhowe
Reviews
There are no reviews yet.