Somme(r) pret het ontstaan, omdat my kinders mal is oor somme maak op ‘n prettige manier. Maar vinnig verveeld raak met eentonige werksblaaie. Ek het toe begin om vir hulle aktiwiteite in Afrikaans te skep.
I’ve also started translating the activities into English.
Volg ons vordering gerus op facebook
Follow us on facebook for the latest developments
Sou u belangstel om ‘n bestelling te plaas, vul asb. die bestelvorm in wat in die katalogus gevind kan word en stuur dit saam met u bewys van betaling, aan my by info@lomi.co.za. Vind asb. die Bankbesonderhede op die bestelvorm.
For orders please download the catalogue and complete the order form (last page). Orders can be sent to info@lomi.co.za
Produkte / Products
Op die skakels is voorbeelde van wat in die verskillende produkte is / On the links are examples of what the different products contain.
Somme(r) Pret Begin, 1, 2 en 3 is aktiwiteitsboeke om basiese wiskunde vaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen. Elke e-boek bevat 30 prettige aktiwiteite om wiskunde vaardighede te bevorder. Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!! Gryp inkleurpotlode/-kryte en kom leer sommer so speel-speel.
Number Ad(d)venture Smart Start and 1 is packed with exciting and fun activities to practice basic maths proficiency. Each e-book contains 30 maths activity pages. There is no need for maths to be boring!!!! Grab a colouring pencil or crayons and a dice and learn through play! Number Ad(d)venture 2 and 3 available soon.
Lente Pret-pakke: Graad R tot 3
Spring Activity packs: Grade R to 3
Robot Pret-pakke: Graad R tot 3 en graad 5
Robot Fun packs: Grade R to 3
Ridder en Prinses Pretpakke: Graad 4 en voorskool
Speletjies: Speel- Speel Maaltafel, Meeste maaltafels in ‘n ry, Pret met getalle, Maaltafelparkering en Reëndag speletjies
Games: Multiplication Games, Most Timetables in a Row and multiplication parking
Kopkrappers: Dino Raaisels en Kopkrappers en Reëndag Kopkrappers
Voorskool aktiwiteitpakke: Rooster inkleur / Grid Colour-in, Getal-aktiwiteitboek en Gimnastiek Pret – Gymnastics Fun
My kopieerboeke: Drukskrif en lopende skrif kopieerwerk met aktiwiteite
Gratis produkte:
50tig bordspeletjie:
“Agomagraph” – 2 prente in een. Vou soos ‘n konsertina om van elke kant ‘n ander prent te sien

Die idee is om te kyk hoe vinnig en/of akkuraat ‘n kind 10 somme op ‘n slag kan doen. Dit is vir kinders wat van kompetisie hou en graag hul eie tyd wil verbeter. BAIE BELANGRIK – moet asseblief nie die gebruik as jy ‘n kind het wat reeds angstig is oor wiskunde nie!!! Wiskunde angs (Maths anxiety) is een van die groot dinge wat kinders in wiskunde pootjie en spoedtoetse is dikwels die begin van die probleem. Moet ook nie aanhou om dit te gebruik as jy sien jou kind raak angstig daaroor nie.