Kopieerwerk

Kopieerwerk is ‘n heerlike manier om nie net skrif te oefen nie, maar ook om taalleer, sinskonstruksie en leesteken gebruik te leer. Die kopieerboeke sluit aktiwiteite in wat aansluit by skrif oefening, maar op ‘n meer prettige manier. Plus leer in die proses interessante feite en brei woordeskat uit.

Showing all 9 results