Description
Die Astronomie / Sterrekunde Kopieerboek bevat 51 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om druk en/of lopende skrif te oefen. Dit is propvol sterrekunde / astronomie inligting, woordeskat en interessante feite. Dit bevat onder andere teksverse, sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken, prente kopieer, patrone uitbrei, inkleurprente, ‘n woordsoek en ‘n blokkiesraaisel.
Reviews
There are no reviews yet.