Kakiebos Leerkos

R90.00

Kakiebos Leerkos (50ml).

Description

Kakiebos Leerkos (50ml).

 

Afhaalpunte (Merk asb in die notas watter afhaalpunt u wil gebruik):
– Kragdag Weskaap op 21 of 23 Maart 2024.
– Stellenbosch Gimnastiek, The Shed, Santa Pad, Stellenbosch
– Van Der Stel Gimnastiek Klub, Van Der Stel Sportsgronde, H/v Bergzicht en Du Toit Str, Stellenbosch

 

Leer, net soos ons vel, het voeding en versorging nodig. Kakiebos Leerkos is spesiaal geformuleer om leer natuurlik te voed, te bevogtig en te herstel. Die kombinasie van natuurlike olies en byewas help om leer sag te maak en te bewaar. Dit verbeter leer
se buigsaamheid en duursaamheid sonder om die leer se integriteit in te boet. Boonop het dit waterdigtings-eienskappe en sal die effek van hardnekkige vlekke en mors verminder.

Bevat
Kloutjiesolie, olyfolie, byewas, kasterolie en essensiële olie(s).

Tekstuur is temperatuur afhanklik.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.