Ek is sommer net ‘n mamma van 3 woelige woelwaters wat al hulle manewales met julle wil deel. Kom volg gerus ons avonture op die tuisonderig pad.
One thought on “About”
Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie
Manewales
Ek is 'n ma van 3 woelige spruite wat graag al hul manewales met julle deel. Hulle bring elke dag 'n tikkie sonskyn in my lewe. In my vrye tyd tel ek graag 'n hekelpen op en geniet elke nuwe hekel uitdaging. Kom volg gerus ons avonture op die tuisonderrig pad en dit wat my hekel mandjie vol lê. Laai gerus van my gratis drukstukke af vir persoonlik gebruik. Of loer in op die produkte blad na wat ek alles smous.
Soek
Argief
Categories
Top Artikels & Bladsye
Handige boeke oor tuisonderrig en kinders groot maak
Ander Afrikaanse blogs oor tuisonderrig
Blog Stats
- 215,878 hits
Advertisements
Het lekker gelag Krummel, jy het my aand gemaak! xxx