Wiskunde

Somme(r) Pret wiskunde produkte het ontstaan, omdat my kinders mal is oor somme maak op ‘n prettige manier. Maar vinnig verveeld raak met eentonige werksblaaie. Ek het toe begin om vir hulle aktiwiteite in Afrikaans te skep.

Loer gerus na die sakpas bondels van die produkte. Bespaar geld plus kry gratis produkte by as jy een van die pakkette bestel.

Showing 1–16 of 62 results