Description
Dol Breuke Kaartspeletjie is ‘n kaartspeletjie vir 2 of meer spelers. Dit bevat 2 stelle kaarte. Die basis stel bevat 64 kaarte vir eenvoudige breuke (½, 1/3, ¼, 1/5, 1/6 en 1/8) en is geskik vir jonger kinders. Die uitbreiding stel bevat ‘n verdere 56 kaarte wat by die basis stel gevoeg kan word. Dit dek breuke (2/8, 2/4, 4/8, 3/6, 5/10, 2/6, 2/10, 2/3, 4/6, ¾, 6/8) waarvoor eers die ekwivalente breuk bereken moet word om die kaart se maats te vind.
Reviews
There are no reviews yet.