Description
Grompot die Skepseltjie gaan oor ‘n knorrige skepseltjie wat meer as ‘n week sonder lekkergoed nodig het om op te hou grom. Lees self die storie of luister na die voorlesing wat ‘n grompot liedjie insluit. Die storie sluit ook ‘n inkleurprent in. (Pdf + mp3) – 2:35 minute waarvan 2 minute die voorlesing is.
Reviews
There are no reviews yet.