Luisterstories
Salomie het in 2020 begin met haar Storiehoekie. Sy was toe 11 en het 3 groot liefdes: Gimnastiek, stories en musiek!
Met Lockdown, wat die gimnastiek tydelik op die ys was, het sy besluit om die tyd in te span om haar ander 2 liefdes te kombineer en luisterstories met liedjies te skryf. Dit is een van haar projekte waarmee sy spaar vir haar groot gimnastiek droom om eendag oorsee te kan gaan deelneem!
Alhoewel sy meeste van die stories self skryf, het sy ook haar ma en tannie al ingekatrol om stories vir haar Storiehoekie te skryf. Al die stories word deur haarself voorgelees.
Kom luister saam!
Elke storie het ‘n uittreksel waarna geluister kan word in die winkel.
Showing all 10 results
-
Danie se Nuwe Huis
R6.00 Add to basket -
Die Kuiken wat nie wou eet nie
R7.00 Add to basket -
Die Vierkant wat nie kon rol nie
R7.00 Add to basket -
Erik se Vangs
R7.00 Add to basket -
Grompot die Skepseltjie
R7.00 Add to basket -
Haasnastiek
R20.00 Add to basket -
Kan By dit glo
R18.00 Add to basket -
Skopfiets se Streke
R12.00 Add to basket -
Slakke Mars
R2.50 Add to basket -
Tornado
R11.00 Add to basket