Description
Die Kuiken wat nie wou eet nie is die storie van Donsie die vol fiemies kuiken wat nadat daar amper ‘n ramp geskied besluit dat fiemiesrigheid jou nêrens kry nie. . .
Die storie sluit ook ‘n inkleurprent in. (Pdf + mp3) – 2:20 minute waarvan 1:30 minute die voorlesing is.
Reviews
There are no reviews yet.