Description
Somme(r) pret 3 bevat 30 opwindende aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen. Los die raaisels op en leer sommer ‘n klompie interessante goggafeite in die proses.
Vaardighede wat aangespreek word is:
– Optel en aftrek oor ‘n 100
– Maal en deel tot die 12 maal tafel
– Berekenings met breuke
– Persentasies
– Ewe en onewe getalle
– Oppervlakte
– Koördinate
– Probleemoplossing
Reviews
There are no reviews yet.