Description
Somme(r) pret 2 bevat 30 opwindende aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen.
Vaardighede wat aangespreek word is onder andere:
– Optel en aftrek tot by 100
– Maal en deel tot die 5 maal tafel
– Koördinate
– Patroon ontwikkeling
– Ewe en onewe getalle
– Probleemoplossing
– Geldsomme
– Grafieke
Reviews
There are no reviews yet.