Description
Die idee is om te kyk hoe vinnig en/of akkuraat ‘n kind 10 somme op ‘n slag kan doen. Dit is vir kinders wat van kompetisie hou en graag hul eie tyd wil verbeter. BAIE BELANGRIK – moet asseblief nie die gebruik as jy ‘n kind het wat reeds angstig is oor wiskunde nie!!! Wiskunde angs (Maths anxiety) is een van die groot dinge wat kinders in wiskunde pootjie en spoedtoetse is dikwels die begin van die probleem. Moet ook nie aanhou om dit te gebruik as jy sien jou kind raak angstig daaroor nie.
Reviews
There are no reviews yet.