Description
My Somme(r) Pret Emmer is propvol apparaat om prakties en konkreet wiskunde mee te kan doen. Kleure van die apparaat mag verskil van die foto. Indien die produk na jou gestuur moet word voeg asseblief https://lomi.co.za/product/pos-en-verpakking/ by jou mandjie.
Dit sluit die volgende in:
– ‘n Leerling Horlosie
– Tangram stel (7stukke)
– Tangram kaarte in ‘n plastiek houer (55 kaarte met oplossings op die agterkant)
– 100 telstokkies (4 kleure)
– 50 kort gekleurde roomysstokkies
– Klein balanseer wipplank met 10 blokkies (1g elk)
– 50 koppelblokkies (1g elk, 5 kleure)
– 2 dobbelstene
– ‘n gelamineerde 10 telbord met 20 tellers in 2 kleure
– 40 deurskynende vierkant teëls (2.5cm, 4 kleure)
– 50 ronde tellers (3 groottes (13mm, 22mm en 32mm), verskeidenheid kleure)
– Gelamineerde getallelyn (tot 25)
– Gelamineerde honderdblok
Reviews
There are no reviews yet.