Description
Onder die See Graad 5 bevat 1 speletjie (vir 2 spelers) en 10 aktiwiteite oa woordsomme vir maal en deel (gebaseer op onder die see feite), faktore, basiese statistiek en staafgrafiek, ekwivalente breuke, aansigte, maalsomme inkleur, ‘n kopkrapper en doolhof.
Reviews
There are no reviews yet.