Pret met getalle

R10.00

Pret met getalle bevat 8 speletjies vir 2 of meer spelers om optel / aftrek/ maal somme mee te oefen.

Description

Pret met getalle bevat 8 speletjies vir 2 of meer spelers om optel / aftrek/ maal somme mee te oefen. Die speletjies maak gebruik van 4 draaiers (spinners) om getalle tot 5, 6, 10 en 12 onderskeidelik kan draai. Gebruik die 5 en 6 draaiers vir jonger kinders wat nog met kleiner getalle werk vir optel/aftrek/maal en die 10 en 12 draaier vir ouer kinders wat al met groter getalle kan werk. Daar is ook flitskaarte ingesluit by die produk wat in die plek van die draaiers gebruik kan word.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.