Ripice Roos en Wierook12g

R35.00

Roos en Wierook Ripice (12g in ‘n glashouer)

Out of stock

Description

Roos en Wierook Ripice (12g in ‘n glashouer) vir afhaal by Kragdag Weskaap op 21 of 23 Maart 2024.

 

 

Afhaalpunte (Merk asb in die notas watter afhaalpunt u wil gebruik):
– Kragdag Weskaap op 21 of 23 Maart 2024.
– Stellenbosch Gimnastiek, The Shed, Santa Pad, Stellenbosch
– Van Der Stel Gimnastiek Klub, Van Der Stel Sportsgronde, H/v Bergzicht en Du Toit Str, Stellenbosch

 

Ripice bevat natuurlike bestanddele en is spesiaal geformuleer deur ‘n gimnas vir die behandeling van “rips”. Dit is die perfekte oplossing om geskaafde en beskadigde vel te streel en beskerm, terwyl dit ook kragtige kiembestrydende eienskappe het. Dit werk om jou vel te voed en bevogtig, terwyl dit vinnige en effektiewe verligting bring en spoedige genesing aanmoedig.

 

Bevat
Organiese klapperolie, byewas en essensiële olie(s).

Tekstuur is temperatuur afhanklik.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.