Description
Smelties bevat slegs byewas en essensiële olies wat ‘n unieke heuning vars geur aan enige vertrek vrystel.
Smelties moet in ‘n oliebrander gesmelt word en moet nie sonder toesig gelaat word nie.
Elke houer bevat 10 Laventel geur Smelties (43-45g in totaal).
Afhaalpunte (Merk asb in die notas watter afhaalpunt u wil gebruik):
– Stellenbosch Gimnastiek, The Shed, Santa Pad, Stellenbosch
– Van Der Stel Gimnastiek Klub, Van Der Stel Sportsgronde, H/v Bergzicht en Du Toit Str, Stellenbosch
Indien die produk na jou gestuur moet word voeg asseblief https://lomi.co.za/product/pos-en-verpakking/ by jou mandjie.






Reviews
There are no reviews yet.