Description
Smelties bevat slegs byewas en essensiële olies wat ‘n unieke heuning vars geur aan enige vertrek vrystel.
Smelties moet in ‘n oliebrander gesmelt word en moet nie sonder toesig gelaat word nie.
4 Roos en Wierook geur Smelties (+-14g in totaal).
Aflewering via Pudo. Voeg jou kontaknommer en Pudo afhaal punt se besonderhede by in die notas tydens “checkout”.






Reviews
There are no reviews yet.