Smelties Suurlemoen en Kakiebos

R80.00

10 Suurlemoen en Kakiebos Smelties.

Description

Smelties bevat slegs byewas en essensiële olies wat ‘n unieke heuning vars geur aan enige vertrek vrystel.
Smelties moet in ‘n oliebrander gesmelt word en moet nie sonder toesig gelaat word nie.

Elke houer bevat 10 Suurlemoen en Kakiebos geur Smelties  (43-45g in totaal).

Afhaalpunte (Merk asb in die notas watter afhaalpunt u wil gebruik):
– Stellenbosch Gimnastiek, The Shed, Santa Pad, Stellenbosch
– Van Der Stel Gimnastiek Klub, Van Der Stel Sportsgronde, H/v Bergzicht en Du Toit Str, Stellenbosch

Aflewering via Pudo. Voeg jou kontaknommer en Pudo afhaal punt se besonderhede by in die notas tydens “checkout”.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.