Description
‘n A5 gebinde Gimnastiek joernaal vir artistiese gimnaste (WAG). Die joernaal bevat 55 bladsye om jong gimnaste te inspireer en boek te hou van hul jaar.
Aflewering via Pudo. Voeg jou kontaknommer en Pudo afhaal punt se besonderhede by in die notas tydens “checkout”.
Inhoud:
– Wie ek is
– Doelwitte vir die jaar
– Woordsoek
– 17 joernaalbladsye om op te skryf met motiverende boodskappe en gimnastiek aanhalings (aanhalings in oorspronklike Engels)
– My Gimnastiek punte – plek om 9 kompetisies se punte neer te skryf en te reflekteer oor wat goed was en waaraan nog werk gedoen moet word
– ‘n Opsomming van die seisoen se kompetisiepunte
– 6 Motiverende inkleurbladsye
– 3 doolhowe







Reviews
There are no reviews yet.