Nul of 24 speletjie

R10.00

‘n Speletjie vir die hele gesin wat hoofrekening, kritiese denke en probleem oplossing bevorder.

Description

‘n Speletjie vir die hele gesin wat hoofrekeninge, kritiese denke en probleem oplossing bevorder. Die doel van die spel is om eerste ‘n antwoord van 0 en/of 24 te kry met die getalle op die speelkaart. Dikwels is daar meer as een manier om by die antwoord uit te kom. Wie kan die vinnigste ‘n plan maak om die getalle op te tel, af te trek, te maal of deel om by 0 en/of 24 uit te kom? Die speletjie bevat 90 kaartjies met verskillende 4 getal kombinasies.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.