Description
Somme(r) pret 1 bevat 30 opwindende aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen.
Vaardighede wat aangespreek word is onder andere:
– Optel en aftrek tot by 20
– Basiese vorms
– Getalbegrip tot by 100
– Getal waardes
– Patroon herkenning
– Eenvoudige grafieke
– Probleem oplossing
– 3 Dimensionele waarneming
Reviews
There are no reviews yet.