Posts Tagged With: eet wenke

Moeilike eter wenke

Voor jy jou oë uitvee is jou baba groot genoeg om te begin eet. Advies rondom wanneer om te begin met vaste kos en wat om eerste te gee verskil baie. Ek gaan eerder nie daarop in gaan nie. Ek voel dis belangriker dat jy ‘n gesonde eter kweek. Hier is my wenke om dit te doen (baie van die mag ook help om moeiliker eters op die regte pad te help) Lees voort

Categories: Baba, peuter | Sleutelwoorde: | Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.