Die regte hulpbronne maak ‘n verskil
‘n Rukkie terug het my seun, wat vanjaar Ingenieurswese begin studeer het, opgemerk dat ek nooit een van die handboeke wat hy tans gebruik, sou gekoop...
‘n Rukkie terug het my seun, wat vanjaar Ingenieurswese begin studeer het, opgemerk dat ek nooit een van die handboeke wat hy tans gebruik, sou gekoop...
Meeste mense wat my bondeltjie energie ken vind dit moeilik om te glo dat sy graag lees. Nie net lees sy graag nie, sy spandeer ure...
My oudste het in 2025 nie baie by lees uitgekom nie. Dit was ‘n baie besige jaar en party aande het hy eerder net in die...
2025 was amptelik en offisieel die jaar waarin my boekwurm die heel minste gelees het ooit! Sy het net ‘n skamele 69 boeke gelees. Dit was...
In wat nou soos ‘n oogwink voel is ons oudste se skooljare verby. Vyftien jaar terug het ek ons manewales hier begin deel. Nou het ons...
AI (oftewel KI) is die groot gons woord op die oomblik. Dis op ons fone, beheer ons sosiale media plasings, mense gebruik dit vir werk...
Die eerste raad wat ons gekry het, toe ons 13 jaar terug besluit het om nie die skool pad te stap nie, was om nie te...
Dit bly vir ons ‘n uitdaging om geskikte boeke vir ons oudste seun te vind. Daarby het hy maar beperkte tyd gehad om laas jaar by...