Ons lees
Leeslys van ‘n 12-jarige dogter
Meeste mense wat my bondeltjie energie ken vind dit moeilik om te glo dat sy graag lees. Nie net lees sy graag nie, sy spandeer ure...
Leeslys van ‘n 18-jarige seun
My oudste het in 2025 nie baie by lees uitgekom nie. Dit was ‘n baie besige jaar en party aande het hy eerder net in die...
Leeslys van ‘n 16-jarige dogter
2025 was amptelik en offisieel die jaar waarin my boekwurm die heel minste gelees het ooit! Sy het net ‘n skamele 69 boeke gelees. Dit was...
Leeslys van ‘n 17-jarige seun
Dit bly vir ons ‘n uitdaging om geskikte boeke vir ons oudste seun te vind. Daarby het hy maar beperkte tyd gehad om laas jaar by...
Leeslys van ‘n 11-jarige dogter
My 11jarige het omtrent lekker gelees laas jaar. Sy het 207 boeke gelees waarvan 103 Afrikaans en 104 Engels was. Die lys sou seker nog gegroei...
Leeslys van ‘n 15-jarige dogter
My boekwurm is weer terug op stoom nadat sy laas jaar deur ‘n fase gegaan het wat nie baie gelees het nie. In 2024 het sy...
Leeslys van ‘n 16-jarige seun
My 16-jarige het laas jaar 93 boeke gelees. Hy is altyd besig en tyd vir lees in die dag is daar gewoonlik nie, maar hy geniet...
Leeslys van ‘n 10-jarige dogter
My jongste geniet dit deesdae ook vreeslik baie om te lees. As ek so spook om vir haar genoeg leesstof te vind wonder ek hoe ek...
