0

Leeslys van ‘n 10-jarige dogter

28 December 2023
Share

My jongste geniet dit deesdae ook vreeslik baie om te lees. As ek so spook om vir haar genoeg leesstof te vind wonder ek hoe ek dit reg gekry het met ouer sus wat omtrent dubbel so baie gelees het.

Gelukkig het ons darem oor die jare ‘n paar boeke vir jonger kinders bymekaar gemaak en ou sus onthou nog watter stories sy die meeste geniet het. Wat beslis help met die keuses. Dit bly interessant om te sien hoe verskillend hul gunsteling boeke is. Van die stories wat ousus mal oor was vind kleinsus vervelig.

Haar gunsteling Afrikaanse boeke die jaar was die Saartjie reeks. Wat my beïndruk het was dat sy boeke begin lees het wat haar maats almal lees. Sy het die boeke baie geniet. maar toe self besluit dat dit nie iets is wat sy veronderstel is om te lees nie. Ek sou nooit eers geweet het dat die reeks towerkuns bevat as sy nie die inligting met my gedeel het nie.

Dit is natuurlik die groot uitdaging met kinders wat baie lees (dieselfde geld vir ander media vorme); ‘n ouer kan bloot net nie oral ‘n oog hou nie. Daarom maak dit my bly as sy self kan besef iets is nie heilsaam nie en meer nog as sy self kan kies om dit eerder te vermy.

In Engels geniet sy tans Holly Webb se boeke. Gelukkig is daar lekker baie van dit was sy kan lees.

In Afrikaans het sy gelees:
1. Baasspeurder Blomkwist – Astrid Lindgren
2. Baasspeurder Blomkwist hier – Astrid Lindgren
3. Markus Stermuis – Marianna Brandt
4. Diereland – Helena Lochner
5. Mienke Pienke – Rika Cronje
6. Die visser se dogter – Jean Blathwayt
7. Snoet-alleen – Frieda Linde
8. Pippie Langkous – Astrid Lindgren
9. Pippie Langkous gaan aan boord– Astrid Lindgren
10. Pippie Langkous in die suidsee – Astrid Lindgren
11. Die Reis na Frigidus – James Ambrose Brown
12. Kalie Emmer en die sjokoladefabriek – Roald Dahl
13. Speuder Kwaaikofski: Die kougomstrik – Jurgen Banscherus
14. Speuder Kwaaikofski: Die geheim van die vlieende koei – Jurgen Banscherus
15. Nina en die wacky hare – Elizbe van der Colff
16. Dokter Dolittle en sy diere – Hugh Lofting
17. Speurhond Willem en die seerower – Elizabeth Wasserman
18. Jamie en Sebastian – Martie Preller
19. Ek en Bella – Jenny Valentine
20. Karientjie van keerweder – Alba Bouwer
21. Nina en die Funky Eksperiment – Elizbe van der Colff
22. Engela en haar Maats – Josephine Canovas
23. Ek en Bella en die Nuwe Baba – Jenny Valentine
24. Vakansiepret: Vlieers en Filmsterre – Theresa van Baalen
25. Vakansiepret: Die Kolwyntjiekompetisie – Theresa van Baalen
26. Speurhond Willem en die Wilddiewe– Elizabeth Wasserman
27. Grobbelaartjie van Velskoendorp – Oskar Prozesky
28. Saartjie Baumann – Bettie Naude
29. Jip en Janneke – Annie MG Schmidt en Fiep Westendorp
30. Speurhond Willem en die Ruimte– Elizabeth Wasserman
31. Speurhond Willem in New York – Elizabeth Wasserman
32. Peps – Erica Lillegg
33. Diere Hotel: Alle diere welkom! – Kate Finch
34. Diere Hotel: ‘n Groot Verrassing – Kate Finch
35. Diere Hotel: Snuf in die neus – Kate Finch
36. Speuder Kwaaikofski: Soene en Sirkusse– Jurgen Banscherus
37. Speurhond Willem en die Diamantdiewe – Elizabeth Wasserman
38. Modderspore: Mooi so, Toffie – Jenny Oldfield
39. Modderspore: Kom hier, Karnallie! – Jenny Oldfield
40. Bessie Hemelbesem en oom Sak Sarel se Testament – Janie Oosthuysen
41. Lotta se Lewe 1: Konyne by dosyne – Alice Pantermuller
42. Saartjie se dapperdaad – Bettie Naude
43. Saartjie se piekniek – Bettie Naude
44. Saartjie se prys – Bettie Naude
45. Sourusstraat: ‘n Prerodaktiel steel my huiswerk – Nick Falk
46. Saartjie se wedstryd – Bettie Naude
47. Die Rooi Prinses – Paul Biegel
48. Riets se Meesterstuk – F Leslie
49. Wonderlike Ware Dierestories – Wendy Maartens
50. Lotta se Lewe 2: Bendes, swape en skape– Alice Pantermuller
51. Lotta se Lewe 3: Wieg, wurm, wieg – Alice Pantermuller
52. Lotta se Lewe 4: ‘n Haas uit die hoed – Alice Pantermuller
53. Die Boomhuis met 26 Vloere – Andy Griffiths
54. Jy en die Dinosourus – Martie Preller
55. Katskenades onder die Volmaan – Marc de Bel
56. Bessie Hemelbesem en die Skat van Smokkelaarsbaai– Janie Oosthuysen
57. Bessie Hemelbesem en die Ekspedisie na Daerdoer – Janie Oosthuysen
58. Saartjie se Verjaarsdag – Bettie Naude
59. Saartjie se Kerel – Bettie Naude
60. Wolf en Hond – Sylvia Vanden Heede
61. Professor ExPerimento se Verskiklike Formules – Janie Oosthuysen
62. Sersant Spochter se Ongelooflike Leuenverklikker – Janie Oosthuysen
63. Kalie Emmer en die Groot Glashyser – Roald Dahl
64. Dingeth – David Walliams
65. Wannie van die woonstel – Annie MG Schmidt
66. Otiie – Annie MG Schmidt
67. Saartjie se geheim – Bettie Naude
68. Saartjie se boetie – Bettie Naude
69. Saartjie se vakansie – Bettie Naude
70. Saartjie se afskeid – Bettie Naude
71. Speurder Annika kry snuf in die neus – Elmarie Botes
72. Speurder Annika maak ‘n plan – Elmarie Botes
73. Speurder Annika los ‘n raaisel op – Elmarie Botes
74. Saartjie se geveg – Bettie Naude
75. Saartjie se gevaar – Bettie Naude
76. Claude gaan vir Goud – Alex T. Smith
77. Olke bolke, Lulu – Fanie Viljoen
78. Claude hou vakansie – Alex T. Smith
79. Die Bal van Biljart – Marc de Bel
80. Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai – Fanie Viljoen
81. Saartjie se nuwe maat – Bettie Naude
82. Aksieheld Austin: Doodskreet van die Dino’s – Fanie Viljoen
83. Theo die biblioteekkat – Wendy Hartmann
84. Theo en die sirkus– Wendy Hartmann
85. Theo en die kattedief – Wendy Hartmann
86. Dino-Wereld: Stormloop van die driehoring-monster – Rex Stone
87. Dino-Wereld: Mars van die gepanserde reuse – Rex Stone
88. Dino-Wereld: Vug van die pterosourus– Rex Stone
89. Dino-Wereld: Vang die dief! – Rex Stone
90. Professor Fossilus en die Dinosourusse – Louise Smit
91. Ek & Bella: Lekker verjaar! – Jenny Valentine
92. Vakansiepret: ‘n Piekniek op die strand – Theresa van Baalen
93.Vakansiepret: Sand, see en dolfyne – Theresa van Baalen
94. Die Swart Kat slaan ‘n ster en verdere avonture – Chris Sasner
95. Die Swart Kat slaan ‘n noot en ander avonture – Chris Sasner
96. Saartjie se dagboek – Bettie Naude
97. Die stoutste klas op aarde – Joanna Nadin

In Engels het sy gelees:
1. Balance Beam Boss – Jake Maddox
2. Sophie’s Lucky – Dick King-Smith
3. Timmy in Trouble – Holly Webb
4. Max the Missing puppy – Holly Webb
5. Sky the Unwanted Kitten – Holly Webb
6. Angel’s Story – Jane Clarke
7. The Pocket Dog – Holly Webb
8. Animal Alert: Abandoned – Jenny Oldfield
9. The Magic Finger – Roald Dahl
10. Snowball the Pony – Enid Blyton
11. Ready, set, Dogs!: No Dogs Allowed – S Calmennson and J Cole
12. Animal Stories for 9 year olds – Helen Paiba
13. Fudge-a-mania – Judy Blume
14. Puppy Patrol: Perfect puppy – Jenny Dale
15. Dog Diaries: Ginger – Kate Klimo
16. Puppy Patrol: Sherlock’s Home – Jenny Dale
17. Meerkat Madness – Ian Whybrow
18. Daisy and the Trouble with Piggy Banks – Kes Gray
19. Hotel Pangolin – Dianne Hofmeyer
20. The 13-story treehouse – Andy Griffiths
21. Lost in the Storm – Holly Webb
22. The 39-story treehouse – Andy Griffiths
23. The 65-story treehouse – Andy Griffiths
24. The 91-story treehouse – Andy Griffiths
25. A friend for Archie – Sylvia Green
26. The Pony Detectives: Foxy – Belinda Rapley
27. Star the Snowy kitten – Jenny Dale
28. Pup at the Palace – Lucy Daniels
29. Dog at the door – Lucy Daniels
30. Little Animal Ark: The Playful Puppy – Lucy Daniels
31. Mustang Mountain: Night horse – Sharon Siamon
32. Mustang Mountain: Sky horse – Sharon Siamon
>33. Animal Ark: Ponies at the Point – Lucy Daniels
34. Animal Ark: Dolpines in the Deep – Lucy Daniels
35. The children of Cherry tree farm – Enid Blyton
36. Paddington at large – Michael Bond
37. The inviisble Womble – Elisabeth Beresford
38. Monty the Sad Puppy – Holly Webb
39. A Kitten Called Tiger – Holly Webb
40. Looking for Bear – Holly Webb
41. Stick & Fetch Invesitgate: Barking up the wrong tree – Philip Ardagh