Meeste mense wat my bondeltjie energie ken vind dit moeilik om te glo dat sy graag lees. Nie net lees sy graag nie, sy spandeer ure elke dag om kreatief te wees. Sy is altyd met tenminste ‘n paar projekte op ‘n slag besig. Van teken en verf tot haar ongelooflik bokshuise waarin sy die fynste detail in werk en dit hoofsaaklik uit afval materiaal.
Miskien is dit haar groot geheim. Dat sy kan oorborrel van lewenslus, maar ook rustige kan wees op haar eie. So tussen alles deur het sy die jaar 133 boeke gelees.
Dit was ‘n interessante jaar om genoeg leesstof vir haar te vind. Sy het gereeld gekla dat daar niks op die boekrak is waarvoor sy lus is nie. Die probleem was dat ons dorpsbiblioteek in Februarie gesluit het vir opknappingswerk en steeds nie weer oop gemaak het nie. Die gevolg is dat dit lyk asof die boeke op my boekrak kleintjies gekry het. Ek kort ten minste 2 groot boekrakke as ek net soort van weer orde hier wil probeer skep. As jy wil help red, loer gerus in by die nuwe deel van my aanlyn winkel waar ek tweedehandse boeke gelaai het. Baie hiervan ‘n tweede kopieë wat hul pad tot op ons boekrakke gevind het. Of ou skool materiaal wat ons nie gebruik het nie. Ek is seker stelselmatig sal ek meer boeke daar laai soos ek uitsorteer en uitgooi.
Maar terug by my jongste. Haar gunsteling Afrikaanse boeke die jaar was Die Stoutsterte: Poot aan Wal deur Marianna Brandt en Die Maasdorp reeks deur Stella Blakemore. In Engels was haar gunstelinge The Mouse and the Motorcycle deur Beverly Cleary en die Phantom Stallion reeks deur Terri Farley. Sy is mal oor enige diere stories en kattekwaad.
In Afrikaans het sy gelees:
1. Hier’s die Bende – Phil Olivier
2. Lana en Rakker: Speeltyd vir Rakker – Holly Webb
3. Lana en Rakker: Die Pajamapartytjie – Holly Webb
4. Trompie – Topsy Smith
5. Trompie die stouterd – Topsy Smith
6. Trompie die soet seun – Topsy Smith
7. Hendrik Leerdam: Kaap van Storms – James Home & Peter Mascher
8. Saartjie Baumann – Bettie Naude
9. Saartjie se dapper daad – Bettie Naude
10. Saartjie se piekniek – Bettie Naude
11. Saartjie se prys – Bettie Naude
12. Saartjie se wedstryd – Bettie Naude
13. Mooi so, Toffie! – Jenny Oldfield
14. Kom hier, Karnallie! – Jenny Oldfield
15. Speuder Kwaaikofski: Die Kougomstrik – Jurgen Banscherus
16. Speurder Kwaaikofski: Die Geheim van die Vlieende Koei – Jurgen Banscherus
17. Speurder Kwaaikofski: Die Pienk Skoolspook – Jurgen Banscherus
18. Haasdas se Nuuskas: Episode 2 – Louise Smit
19. Haasdas se Nuuskas: Episode 3 – Louise Smit
20. Trompie en Saartjie: Die eerste ontmoeting – Topsy Smith
21. Avonture op Hugosdal – Nanda Pauw
22. Oorleef! – Martie Kruger
23. Jamie en Sebastiaan en die Storiemol – Martie Kruger en Martie Preller
24. Trompie die sterk seun – Topsy Smith
25. Trompie die sportman – Topsy Smith
26. Trompie die hanswors – Topsy Smith
27. Trompie die reisiger – Topsy Smith
28. Dino-wereld: Stormloop van die driehorings – Rex Stone
29. Dino-wereld: Mars van die gepanserde reuse – Rex Stone
30. Dino-wereld: Vlug van die pterosourus – Rex Stone
31. Dino-wereld: Vang die dief! – Rex Stone
32. Dino-wereld: Hier kom die reuse reptiele – Rex Stone
33. Dino-wereld: Stegosourus-probleme – Rex Stone
34. Dino-wereld: Onderwater-avontuur – Rex Stone
35. Professor Fossilus en die Dinosourusse – Louise Smit
36. Corso die Eseltjie – CE Pothast-Gimberg
37. Vos en Haas – Sylvia vanden Heede
38. Vos en Haas op die eiland – Sylvia vanden Heede
39. Tot siens, Vos en Haas – Sylvia vanden Heede
40. Wolf en Hond – Sylvia vanden Heede
41. Baaspeurder Blomkwist – Astrid Lindgren
42. Speurder Kwaaikofski: Speurder teen speurder – Jurgen Banscherus
43. Baasspeurder Blomkwist hier – Astrid Lindgren
44. Pippie Langkous – Astrid Lindgren
45. Pippie Langkous gaan aan boord – Astrid Lindgren
46. Pippie Langkous in die Suidsee – Astrid Lindgren
47. Wonderlike ware Dierestories – Wendy Maartens
48. Karli – Annelie Barnard
49. Die Meisies van Maasdorp – Stella Blakemore
50. Die Jongste Meisie in Maasdorpskool – Stella Blakemore
51. Kobie regeer – Stella Blakemore
52. Kobie en die Wonderkind – Stella Blakemore
53. Allegra op Maasdorp – Stella Blakemore
54. Maasdorp se drie Musketiers – Stella Blakemore
55. Maasdorp se nuwe onderwyseres – Stella Blakemore
56. Hoofmeisie Kobie – Stella Blakemore
57. Lalage op Maasdorp – Stella Blakemore
58. Maasdorp se redaktrises – Stella Blakemore
59. Nukke op Maasdorp – Stella Blakemore
60. Die Stoutsterte: van Texel tot Tafelbaai – Marianna Brandt
61. Danda – Chris Barnard
62. Danda op Oudeur – Chris Barnard
63. Lana en Rakker: Speeltyd vir Rakker – Holly Webb
64. Lana en Rakker: Die Pajamapartytjie – Holly Webb
65. Die Stousterte: Poot aan Wal – Marianna Brandt
66. Bienkie en die Blondekop – Ettie Bierman
67. Die kaskenades van Emile – Astrid Lindgren
68. Die Kattekwaad van Emile – Astrid Lindgren
69. Die streke van Emile – Astrid Lindgren
70. Willemien en die Geel Kat – Chris Riddell
71. Reenboogrant Maats: Die Balletkonsert – Maritha Snyman
En in Engels:
1. Clementine Rose and the Wedding Wobbles – Jacqueline Harvey
2. Animal Ark: Puppy in a puddle – Lucy Daniels
3. Sheltie in Danger – Peter Clover
4. Sheltie to the rescue – Peter Clover
5. Tumtum and Nutmeg – Emily Bearn
6. Timmy in Trouble – Holly Webb
7. Sky the Unwanted Kitten – Holly Webb
8. Fabio: Peril at Lizard Lake – Laura James
9. Dream Dogs: Sasha – Aimee Harper
10. A Dog Called Kitty – Bill Wallace
11. Animal Ark: Beagle in a Backpack – Ben M. Baglio
12. The Peppermint Pig – Nina Bawden
13. The Horseshoe Trilogies: Last Hope – Lucy Daniels
14. The Mouse and the Motorcycle – Beverly Cleary
15. The Hundred and One Dalmatians – Dodie Smith
16. Zoe’s Rescue Zoo: The Lonely Lion Cub – Amelia Cobb
17. Animal Stories for 9 year olds – chosen by Helen Paiba
18. Mr Popper’s Penquins – Florence and Richard Atwater
19. The Safari Challenge – Bear Grylls
20. Animal Ark: Dolphin in the Deep – Lucy Daniels
21. Animal Ark: Ponies at the Point – Lucy Daniels
22. Animal Ark: Squirrels in the School – Lucy Daniels
23. Animal Ark: Dog at the Door – Lucy Daniels
24. My Friend Flicka part 2 – Mary O’Hara
25. Shiloh – Phyllis Reynolds Naylor
26. Dinosaur Cove: Attack of the Lizard King – Rex Stone
27. Dinosaur Cove: Journey to the Ice Age – Rex Stone
28. Dinosaur Cove: Lost in the Jurassic – Rex Stone
29. Lost in the Storm – Holly Webb
30. Brown Sunshine of Sawdust Valley – Marguerite Henry
31. Little Red Fox – Alison Uttley
32. Dinosaur Cove: Tracking the Gigantic Beast – Rex Stone
33. Dinosaur Cove: Finding the Deceptive Dinosaur – Rex Stone
34. Dinosaur Cove: Escape from the Fierce Predator – Rex Stone
35. The Cricket in Times Square – George Selden
36. Midnight Dancer: To Catch a Thief – Elizabeth Lindsay
37. Saving Mississippi – Cornelia Funke
38. The Chocolate Box Girls: Marshmallow Skye – Cathy Cassidy
39. Dinosaur Cove: Assault of the Friendly Fiends – Rex Stone
40. Phantom Stallion: Mustang Moon – Terri Farley
41. Phantom Stallion: Dark Sunshine – Terri Farley
42. Phantom Stallion: Red Feather Filly – Terri Farley
43. Nancy Drew 128: The Treasure in the Royal Tower – Carolyn Keene
44. Nancy Drew: The Perfect Plot – Carolyn Keene
45. Mr Dog and a Deer Friend – Ben Fogle
46. Nancy Drew: Till Death do us Part – Carolyn Keene
47. Phantom Stallion 9: Gift Horse – Terri Farley
48. The House at World’s End – Monica Dickens
49. Nancy Drew Files 1: Secrets can Kill – Carolyn Keene
50. Nancy Drew Files 2: Deadly Intent – Carolyn Keene
51. Nancy Drew Files 3: Murder on Ice – Carolyn Keene
52. The Pony Detectives: Foxy – Belinda Rapley
53. The Pony Detectives: Stormchaser – Belinda Rapley
54. Spy Dog Superbrain – Andrew Cope
55. News for Dogs – Lois Duncan
56. Hound at the hospital – Ben M Baglio
57. Julie of the wolves – Jean George
58. Sherlock Bones and the case of the crown jewels – Tim Collins
59. Amina’s Voice – Hena Khan
60. Amalee – Dar Williams
61. The Fox Busters – Dick King-Smith
62. Rent a Third Grader – B.B. Hiller
