Leeslys van ‘n 14-jarige dogter
Die vreemdste ding het hierdie jaar gebeur. My grootste boekwurm het basies opgehou lees vir ‘n paar maande. Hormone is ‘n snaakse ding. Sy het begin...
Die vreemdste ding het hierdie jaar gebeur. My grootste boekwurm het basies opgehou lees vir ‘n paar maande. Hormone is ‘n snaakse ding. Sy het begin...
Uiteindelik kom ek daarby uit om my seun se leeslys van laas jaar met julle te deel. 2022 is al amper vergete verby is, maar dis...
Laas jaar was daar net 171 boeke op my 13jarige se leeslys. Wel eintlik ongeveer 220. Ongelukkig het sy ook haar leeslys verloor met die hardeskyf...
Hierdie is die eerste keer wat ek vir my jongste ook ‘n leeslys het. Sy is ‘n tipiese voorbeeld van waarom tuisskolers nie oor die algemeen...
My oudste is nie ongelooflik lief vir tale nie. Om dus ‘n taalprogram te vind wat nie met ‘n geween en gekners van tande gepaard gaan...
Ons het hierdie jaar weer ‘n klomp heerlike boeke gelees. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2021, 2020, 2019, 2018, 2017,...
Die leesgogga het uiteindelik ook my jongste gebyt. Alhoewel sy al ‘n geruime tyd kan lees begin sy dit nou eers geniet. Voorheen sou sy stukkies...
Ons knaap is beslis ‘n meer gebalanseerde leser as sy sus. Hy geniet dit om te lees, maar kla gereeld dat daar teveel ander dinge is...
My 12 jarige het weer laas jaar ‘n storm los gelees. Natuurlik was daar volgens haar nie genoeg tyd vir lees nie. Terwyl ek reken sy...