Leeslys van ‘n 9 jarige dogter 2
Hierdie is die eerste keer wat ek vir my jongste ook ‘n leeslys het. Sy is ‘n tipiese voorbeeld van waarom tuisskolers nie oor die algemeen...
Hierdie is die eerste keer wat ek vir my jongste ook ‘n leeslys het. Sy is ‘n tipiese voorbeeld van waarom tuisskolers nie oor die algemeen...
My oudste is nie ongelooflik lief vir tale nie. Om dus ‘n taalprogram te vind wat nie met ‘n geween en gekners van tande gepaard gaan...
Ons het hierdie jaar weer ‘n klomp heerlike boeke gelees. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2021, 2020, 2019, 2018, 2017,...
As finansies knyp is Swart Vrydag net die ding om jou te help om hulpbronne vir volgende jaar aan te koop teen afslag of heerlike ekstras...
So dikwels bou ons ons identiteit op ander mense. Ons ouers, kinders, eggenoot, vriende. Of selfs ons werk of ander aktiwiteit wat ons doen soos sport...
Elke nou en dan hoor ek iemand kon nie tuisskool nie omdat hulle nie die balans kon vind tussen ma wees en juffrou wees nie. Die...
Die Kaap Tuisskool Ekspo is om die draai. Dit vind die jaar in Stellenbosch plaas op Saterdag, 1 Oktober 2022. Ongelukkig gaan ek nie hierdie jaar...
Tien jaar terug het ek en my kinders soggens saam begin Bybel lees. Dit bly ‘n ongelooflike ervaring om so stadig saam met hulle deur die...
My wêreld het induie gestort. Dit is in elkgeval hoe dit voel. My rekenaar se hardeskyf het gegroet. Sonder waarskuwing of ‘n ordentlike vaarwel, het hy...
Ek lees onlangs ‘n plasing van ‘n ma wat bitter geïrriteerd is met mense wat dink haar kinders wat presteer in dans moet baie “pret” hê....