Ek het die Chocolate Coconut Muffins resep aangepas om van lynsaad (vlassaad) gemaak te word. Die kinders is mal daaroor. My weergawe bevat geen meel nie. Ek wil eerder nie weet hoeveel kilojoules een van die muffins is nie, veral aangesien ons hulle inryg. Maar dis darem meestal gesonde vette en die 3 rakkers is verseker nie op ‘n dieet nie.
Posts Tagged With: lynsaad
Sjokolade lynsaad muffins
Categories: Bak en brou
Sleutelwoorde: gluten-vry, klapper, koring-vry, lynsaad, muffin, resep, sjokolade
7 Kommentaar