Posts Tagged With: ovulasie

Ken jou siklus

Soveel paartjies wat graag swanger wil raak is onbewus dat daar sommige mites rondom ovulasie en veral wanneer dit plaasvind bestaan. Deur vas te stel wanneer jy werklik ovuleer kan jy jou kanse op bevrugting verhoog.

Elke maand is daar net ‘n klein tydperk waarin jy kan swanger raak – gewoonlik nie langer as 4 dae nie. Dit is die tyd net voor en op ovulasie. Elke maand word 15 tot 20 eiers in een van jou ovariums ryp. Die grootste een word vrygestel in jou fallopiaanse buis. Eenvoudig gestel is ovulasie die proses wat lei tot die vrystelling van 1 eier (soms meer). Lees voort

Categories: Swangerskap | Sleutelwoorde:

Create a free website or blog at WordPress.com.