Ons het die tradisie om op spesiale geleenthede soos verjaarsdae en herdenkings ietsie spesiaal op te dis en dan die tafel mooi te dek. Die jaar het daar egter ‘n paar spesiale geleenthede verby geglip, sonder dat ons dit kon doen. Bloot omdat ons geluk net so was dat ‘n spul van ons elke keer siek was. Lees voort
Posts Tagged With: pasta
Manewales
Ek is 'n ma van 3 woelige spruite wat graag al hul manewales met julle deel. Hulle bring elke dag 'n tikkie sonskyn in my lewe. Kom volg gerus ons avonture op die tuisonderwys pad. Laai gerus van my gratis drukstukke af vir persoonlik gebruik. Of loer in op die produkte blad na wat ek alles smous.
Soek
Argief
Categories
Top Artikels & Bladsye
Handige boeke oor tuisonderrig en kinders groot maak
Ander Afrikaanse blogs oor tuisonderrig
Blog Stats
- 333 508 hits